BTM – Brug na Moslems

Wees betrokke
in hierdie opwindende bediening!

Liewe vriend,

Moenie nuwe opdaterings oor ons missie mis nie. Ondersteun ons terwyl ons die Godgegewe taak uitvoer om brûe na Moslems te bou om die goeie nuus, liefde en transformerende verlossing wat ons in Jesus die Messias verkry het, te deel.

U kan op die volgende maniere met ons inskakel:

1. Deur vennootskap met Bridge to Moslems in projekte, bedieninge en opleiding. Dit is 'n aktiewe, deurlopende en moontlik medium- tot langtermyn samewerking.

2. Deur saam met ons en vir ons en ons bedieninge te bid.

3. Deur jou ondersteuning prakties en finansieel te gee en te skenk.

Jy kan aandui watter een en/of enige van die bogenoemde opsies jy graag wil gebruik deur die vorm hieronder in te vul.

Dankie en mag God jou ryklik seën!

skenk

Ons verwelkom u betrokkenheid by enige van ons projekte, finansieel. 

->